Huisgenoot

JOU STERRE

BUL

20 APR – 20 MEI

As dit voel asof jy die sondebok gemaak word vir iets waarvoor jy glad nie verantwoordelik is nie, moet jy opstaan vir jouself. Maak jou stem dik en stel die saak reg, selfs al bring dit ’n vriendskap in gedrang. Dis nie verbasend dat jy ’n bietjie wil wegkruip en jou wonde lek nie. Kry dit gou agter die rug, want op die 29ste begin ’n fantastiese fase sodra Venus in jou sterreteken intrek en alles oorneem.

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

Dit sal jou behaag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related