STANLEY VENTER (24), motoronderdeleverkoopsman, Pretoria “Ek is hardwerkend, lief vir mense, het ’n borrelende persoonlikheid en is lojaal.”
RIAAN SNYDER (30), SHEQ-offisier (veiligheid-, gesondheid-en omgewingsbestuur), Piet Retief “Ek is ’n kragatleet met die hart van ’n Gummy Bear.”
verkoopsverteenwoordiger en bemarker in die boubedryf, Germiston “My kant. Ek noem haar Annabel. Sy vat nie nonsens nie.”