Kuier

REKEN DIÉ LEIER!

Finansies en rekeninge gee baie van ons ’n kopseer, maar dit fassineer Sharonne Adams (47) van Kuilsrivier in die Kaap al van kleins af en vandag is sy een van die mense wat by die ouditeur-generaal na die land se geldsake kyk.

Sharonne is oorspronklik van Buffalo Flats in Oos-Londen.“Dit is ’n eer en ’n humbling ervaring om ons land en ons mense te dien as ’n geoktrooieerde rekenmeester. Dit is werklik wonderlik om deel te wees van die ouditeurgeneraal van Suid-Afrika!”sê sy.

Volgens haar maak die organisasie ’n daadwerklike verskil in die daaglikse lewens van Suid-Afrikaners.“Dis harde werk, maar lonend om te sien hoe veral jong ouditeure groei en ontwikkel en help om die land ’n beter plek te maak. Dis ’n trotse organisasie met standvastige waardes en die organisasie plaas altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Ds. Farren Cloete, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Heindrich Wyngaard,
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v

Related