BAIE mense waardeer die uitgebreide en ingewikkelde balans, interafhanklikheid en siklusse van en tussen die talle plant- en dierspesies wat ons met die oog in ons bewaringsgebiede kan waarneem.
Maar soos die grafiek toon, kan jy letterlik op ’n ontsaglike groot diversiteit en bevolkings van spesies loop sonder om dit te besef. Dit is