Landbouweekblad

Gesonde veld begin onder die grond

Die Griekse filosoof Heraklitus het gesê verandering is die enigste konstante faktor in die lewe.

Die menslike natuur is geprogrammeer om te glo dinge sal binnekort na normaal terugkeer wanneer ’n verandering intree, wat meestal die geval is. Die uitsondering is ontwrigtende veranderings, wat gedefinieer word as ’n gebeurtenis of ketting van gebeure wat ’n fundamentele en permanente verandering van bestaande omstandighede vereis. Klimaatsverandering en aardverwarming is só ’n ontwrigtende krag wat ’n diepgaande en permanente uitwerking op veeboerderye wêreldwyd het.

Daar is vele wetenskaplike bewyse dat die wisselvalligheid van die klimaat en aardverwarming die afgelope twee dekades die produksie-omgewing en -grondslag van veeboerdery in Suider-Afrika drasties verander het, met ’n potensieel ontwrigtende uitwerking op veeproduksie en voedselsekerheid.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter