Landbouweekblad

Wil Creecy nou boervrou word?

Manie

Daar was ’n tyd toe die woord wildbedryf net ’n lekker klub beskryf het waar ’n klomp ryk Piete van die stad gereeld kon bymekaarkom, veilings hou en oor ’n glas whisky grootpraat oor die duur wild wat hulle vir hul naweekplase gekoop het.

Manie glo daar is natuurlik niks fout daarmee om geld te hê nie en die ryk manne het dit, want hulle verstaan besigheid en ekonomie. Daarom het hulle sommer gou die geleentheid in wildboerdery gesien en besef hul grondjies is straks meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit