KYK WYER AS TELING OM SUKSESVOL TE BOER
Mar 27, 2020
2 minutes
— FREDALETTE UYS
FOTO: FREDALETTE UYS
DIE wildbedryf is steeds gesond. Wildboere moet egter nie net op teling konsentreer nie, maar ook op die ander pilare van die bedryf, soos jag, ekotoerisme en vleisproduksie.
Só het dr. Johan Kriek, ’n wildboer en veearts, aan boere gesê op die landbou-inligtingsdag van die boerevereniging Glenconnor, wat met die samewerking van Die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days