Kuier

WAT SÊ JOU NAELS OOR JOU GESONDHEID?

Jou vingernaels kan nogal ‘n goeie aanduiding van jou algehele gesondheid wees. Hulle is soms soos ‘n kaart wat wys wat in jou lyf aangaan, en kan jou selfs laat weet as jy long-, hart- of lewerprobleme het. Enige verandering in jou naels is gewoonlik ‘n goeie rede om jou dokter te gaan sien. Hier is wat dit kan beteken.

BROSE NAELS

Dís een van die algemeenste naelprobleme en word gewoonlik veroorsaak as jou naels te veel aan sonlig, skoonmaakmiddels of chemikalieë blootgestel word, óf as jy jou hande te gereeld natmaak en afdroog. Dit kan ook soms iets ernstiger aandui. “As jou hare boonop ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related