Huisgenoot

9 MAAL DIE CHAOS – EN O, SO GESEËN

‘MY GESIN IS WÊRELDBEROEMD. DIS WONDERLIK’

ENIGE ouer wat hier lees, weet: Om ’n peuter saans in die bed te kry, kan al jou energie tap. Eers moet jy die kind bad, dan tande borsel, hare kam, koer en troos tot die ogies toeval en jy weet hy of sy slaap.

Wel, vermenigvuldig nou dié proses met nege, en jy sal weet wat Halima Cissé elke aand deurmaak. Selfs met die hulp van haar man, Abdelkader Arby, bly dit ’n gestoei en gespartel.

Dié egpaar van Mali in Wes-Afrika het in 2021 die nuus gehaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related