NATUURLIK was dit alles net nonsens. Maar bogstories steur hulle nie aan die waarheid nie.
Toe die “prins van Pretoria” in 1990 in die Jakarandastad verskyn, is dit sonder ’n indrukwekkende stamboom. Sonder ’n lyfwag. Sonder koffers van Louis Vuitton of