Kry pasgemaakte inligting vir jou plaas
Agricol se nuwe selfoontoepassing bied saaiboere die geleentheid om akkurate kultivar- en bestuursinligting vir hul spesifieke ligging te verkry.
Die toepassing is ontwikkel om in boere se behoefte aan meer inligting oor kultivarkeuses en tegniese inligting te voorsien.
Nadat ’n boer die toepassing op sy slimfoon afgelaai en geregistreer het, laai hy besonderhede oor sy