MIN boere sal vergeet hoe kunsmispryse van 2021 af gestyg het of dat pryse nie weer tot die vlakke voor die styging gedaal het nie. Die prys alleen is genoeg rede om dubbel seker te maak jy dien net die regte hoeveelheid toe. Dit ís moontlik.
Toe stikstofbemestingsriglyne vir koring in die