Landbouweekblad

Jong navorsers pak kwessies by wintergewasse

Die welslae wat Wes-Kaapse boere in moeilike omstandighede met wintergraan en kanola behaal, kan in gelyke mate aan doeltreffende bewaringsboerderypraktyke en vordering met navorsing toegeskryf word.

Nuwe vrae duik gedurig op namate omstandighede verander, soos wat met kanola-opbrengste gaan gebeur as die Wes-Kaap 2 °C warmer word, hoeveel stikstof peulgewasse in werklikheid bind, en of alle peulgewasse dieselfde hoeveelheid stikstof bind.

Elke navorsingsprojek help om gewasproduksie en die wisselwerking met die grond en klimaat beter te verstaan en maniere te vind om gewasproduksie volhoubaarder en doeltreffender te maak.

Navorsing deur studente het ook ’n opleidingsfunksie en hulle kry geleenthede om met staatsdepartemente en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit