Huisgenoot

Hoe ruik ’n mens?

‘SO, WATTER eksperiment doen ons nou weer vandag?” vra Palawa die kameelperd.

“Ons gaan toets vir bakterieë. Ons wil kyk watter gedeelte van die boomhuis die vuilste is,” sê Bibi.

“Is dit dan nie wat ons laas week gedoen het nie?” vra Paloeka die leeu.

“Ja, ons het. Maar ek het die bakkies waarmee ons die eksperiment gedoen het, op die een of ander manier verloor. Ek kan nie onthou waar ek dit gesit het nie en ek het nou al oral gesoek,” sê Bibi. “Dit beteken ons moet alles van voor af doen. Ek is regtig jammer, julle.”

“Toemaar, dis nie die einde van die wêreld nie, Bibi. Ons doen dit sommer tjoef-tjaf,” sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related