EENHONDERD nuwe spesies ná net één ekspedisie. Dit was ’n span navorsers van hoofsaaklik Nieu-Seeland wat onlangs soveel nuwe spesies op ’n diepseesending teëgekom het.
Dit wys ’n mens hoe min ons eintlik weet van die natuurlewe in die see.
En aangesien 71%