MY SKOONOUERS WIL ONS LEWE OORNEEM
V Ons is sowat ’n jaar getroud en nog in die wittebroodsfase. Dit beteken ons is baie gelukkig, ek weet net nie vir hoe lank nog nie.
Sien, my skoonouers het vir ’n naweek kom kuier en tot ons verbasing bouplanne oopgegooi op die tafel.
Hulle het my totaal geïgnoreer en aan my man gewys hoe nog ’n groot tweede huis