Die beleid dat die Tuli’s van die Nonnie-stoetery in die Oos-Vrystaat vir hulself moet sorg en hulself teen roofdiere en diewe moet beskerm, strook met hul eienaar se beleid dat hy hulle net naweke wil sien. Hy het nie eens ’n veewagter nie.
Cornelis Rautenbach bedryf die Nonnie Tuli-stoetery op die plaas Gewaagd by Mooipan, Reitz,