Kuier

Ramadaan– RESEPTE

IN DIE KOMBUIS

FILOSAMOESAS MET KERRIEHOENDER EN RAÏTA

Lewer 10 groot samoesas

BESTANDDELE

Vulsel

1 eetlepel olyfolie
 1 eetlepel botter
 2 knoffelhuisies, fyngekap
 5 cm-stuk vars gemmer, gerasper
 1 kaneelstokkie
 1 teelepel elk mosterden komynsaadjies
 1 teelepel borrie
 1 eetlepel roasted masala
 2 teelepels tamatiepasta
 4 hoenderborsfilette, in klein blokkies gesny ¼ koppie room ’n handvol vars dhanyablare, fyngekap sout, na smaak

Samoesas

5-6 velle filodeeg ¼ koppie botter, gesmelt
 2 teelepels swart mosterdsaadjies (opsioneel)

Raïta

½ komkommer, fyngerasper
 1 koppie plain yoghurt
 1 teelepel fyn komyn

METODE

Voorverhit die oond tot 200°C. Bespuit ’n groot bakplaat met kossproei.

Vulsel

■ Verhit die olie en botter in ’n diep pan en stir fry die knoffel en gemmer tot sag.

■ Voeg die speserye by en stir fry tot geurig.

■ Roer die tamatiepasta en hoender by en stir fry tot die hoender gaar is.

■ Giet die room by en laat oor ’n lae hitte prut tot die mengsel amper heeltemal drooggebraai is.

■ Roer die dhanyablare deur en geur met die sout. Skep uit en hou eenkant om af te koel.

Samoesas

■ Halveer die velle deeg in die lengte af.

■ Skep ’n opgehoopte lepel vulsel in die hoek van een van die velle deeg.

■ Verf van die botter om die kante

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related