Die Tuinier Tydskrif

Kostuin-ONTWERP

As dit by groentetuinontwerp kom, is dit die beste om met die basiese beginsels te begin. Vra jouself eers ʼn paar vrae af, soos wat jy benodig en wat jy wil hê (en wat jou begroting is!), en spring dan weg. Hier is ʼn bietjie inspirasie wat jou sal help met jou ontwerp.

Die keuses

Wanneer dit by die uitleg van jou tuin kom, onthou dat ʼn funksionele benadering steeds goed kan lyk. Hierdie grondbeginsels van kostuine kan jou help om albei boksies af te merk:

• – Almal hou van ʼn groentelappie met opgeboude beddings. Dis gerieflik en sulke beddings kan ʼn meer formele ontwerp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Greg Se Topwenke
Greg het ’n passie om groen ruimtes te omskep en tuine te skep in asemrowende buitelugkuns terwyl hy aan ’n volhoubare toekoms werk. Met ’n kunstenaar se oog en ’n tuinier se aanraking, sal Greg vir jou’n pasgemaakte tuin ontwerp, onderskryf deur ’n
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners

Related