Tuis

Wat’s nuut

Styl uit ’n boks

PnP Home (pnphome.co.za) bied opwindende kopies, onder meer DAY- plat verpakte en patiomeubels; dis wel in Denemarke ontwerp, maar te koop teen sakpas plaaslike pryse. PnP Home is gerig op huis- en kombuisware, asook groot en klein toestelle. Die groot verskeidenheid items en uitgesoekte reekse, wat eksklusiewe aanlyn produkte en promosies insluit, sal jou verras. Gaan kyk gerus!

Tussen twee arms

Die neutrale Cohan-stoel (71 cm H x 82,5 cm B) met sy trendy kurwes is ontwerp vir styl én gemak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related