Tuis

’n Welige verbeelding

WIE WOON HIER? Heike en Ivar Hayward en hul kroos, Indya (13), Luca (11), Levi (9), Beau (5) en Ariyah (3)
WAAR Paarl
GROOTTE 400 m²

Mooi goed laat haar hart bokspring. ‘‘Ek wil instap en vreugde vind in dit wat ek sien. My huis móét vir my pragtig en interessant wees,’’ sê die Paarlse bloemis en sakevrou Heike Hayward.

Terselfdertyd moet die holte vir haar voete smaak na gemak: ‘‘Lekker leef en lekker voel.” Gevolglik is die Haywards se asemrowende oase die ene kleur, patroon en tekstuur – enkele van die elemente wat hul erfenishuis in die Paarl ’n lus vir die oog en siel maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related