Landbouweekblad

6D-benadering sit presisie in snelrat

Presisiebestuur

Presisietegnologie is niks nuuts in die landbou nie, maar min modelle bestaan (tot dusver) wat ses deurslaggewende aspekte in aanmerking neem om grond-, water- en kultivarbestuur op ’n mikrovlak te verfyn.

Dié 6D-benadering is moontlik uniek in Suid-Afrika en dalk ook internasionaal deurdat dit die holistiese prentjie in een ontleding saamvat. Dit gaan oor hoë presisie en akkuraatheid en behels die insameling en verwerking van data oor ses aspekte wat ’n boerdery raak: klimaat, topografie, bogrond, ondergrond, diep ondergrond en die plant.

“Dit is soos om ál ses laaie van ’n lessenaar oop te trek om volledige, akkurate data te kry,” verduidelik Roelof Smit, bemarkingshoof van Van’s Lab in Bloemfontein wat die holistiese konsep ontwikkel het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter