Landbouweekblad

Nuwe toets wys tekorte én oormate uit

Die rol van voeding in die uiteindelike prestasie van gewasse is veel ingewikkelder as wat algemeen besef word. Die goeie nuus is dat daar vaste patrone is wat met nuwe tegnologie geïdentifiseer kan word.

Mnr. GP Schoeman, hoofbestuurder van Agrisol, ’n landbouwetenskaplike maatskappy wat spesialiseer in onder meer grond- en blaarmonsterneming en ontleding, het tydens ’n boeredag op die plaas van mnr. Danie Slabbert in die Reitz-omgewing gesê boere kan dit nie meer bekostig om eenvoudig lukraak te bemes nie. “Ons wil eerder presies weet wat nodig is en dit op die regte tyd aan die plante voorsien.”

Agrisol doen reeds die afgelope 13 jaar die aanbevelings vir bemesting en presisie-kalkregstellings op Slabbert se plaas. Die Soil2Sap-ontleding wat Agrisol ontwikkel het, is vanjaar vir ’n tweede seisoen gebruik op ’n aartappelaanplanting van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter