Landbouweekblad

Met ‘mal idee’ en saamwerk systap Clarens beurtkrag

NuusAktueelElektrisiteit

HOE het hulle dit reggekry, en kan ander plattelandse dorpe dieselfde doen?

Dit is nie onmoontlik nie, maar daar moet, soos vir Clarens, ’n paar gunstige faktore teenwoordig wees.

Die oplossing wat Clarens gebruik, staan bekend as lasvermindering. Dit behels dat kraggebruikers vrywillig die hele dorp se kragverbruik verminder wanneer Eskom hulle vra om dit te doen. Dit geskied ingevolge ’n ooreenkoms met Eskom, en as die dorp volhou om die mikpunte te bereik wat Eskom stel, word hy vrygestel van beurtkrag.

Reeds in gebruik

Dit is nie ’n nuwe idee nie, sê Gert Kruger, eienaar van Augos, ’n energiebestuursmaatskappy, wat ’n slimtoepassing vir lasvermindering ontwikkel het wat al vyf jaar met die samewerking van die Stad Kaapstad gebruik word.

“Dit is wel die eerste keer dat dit in ’n residensiële verband toegepas word – dit word reeds deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter