Landbouweekblad

SAKELUI MAAK SÉLF SONKRAGPLANNE

VIDA BOOYSEN en FREDALETTE UYS

DIS nie net boere wat swaar trek weens beurtkrag nie, maar ook die dorpsgemeenskappe waarop hulle aangewese is vir dienste en in baie gevalle ook die aankoop van hul produkte.

’n Aantal gemeenskappe pluk reeds die vrugte van samewerking en innoverende finansieringsplanne wat gemaak is om veral sonkrag bekostigbaar te maak in gemeenskappe wat dit nie andersins sou kon bybring nie.

Landbouweekblad het met drie belanghebbendes gepraat oor hul oplossings en finansieringsmodelle.

BANKE IS BEREID OM

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter