Huisgenoot

SAAMRYKLUBS EN JOU VERSEKERING

GEE hoë brandstofpryse en druk verkeer jou kopseer? Saamryklubs kan jou heelwat aan vervoerkoste bespaar en jou bloeddruk laag hou. En hoe minder motors op die pad, hoe beter vir die omgewing.

Dit kan wel jou versekering raak. Sommige versekeringsmaatskappye klassifiseer saam- ryklubs as ’n kommersiële aktiwiteit. Vra dus liewer jou versekeraar of jy die toepaslike dekking het. As jy jou voertuig minder gebruik omdat julle beurte maak om te ry, kan jou premie moontlik verlaag word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related