WAT MOET EK WEET OM MY WIELE OP DIE PAD TE HOU?
May 14, 2021
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
JOU motor is een van jou grootste uitgawes. Paaiemente, brandstof, versekering, instandhouding …Soms voel die lys van dinge waarvoor jy moet opdok eindeloos. Diensplanne en versekering is belangrike produkte wat jou teen risiko’s en groot uitgawes beskerm, maar hulle kan van mekaar verskil. Kom ons kyk na ’n tipiese diens- en instandhoudingsplan en waarborg. Wat dek dit alles, en waar pas jou versekering in?
1 WATTER INSTANDHOUDINGSOPSIES?
Saam met jou
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days