Avontuur Afrika

REG vir jou RYDING

So, jy het jou droom-4x4 gekoop, die eerste diens laat doen en al die reëls gevolg, en nou wil jy ’n paar voorkeur-markvervangingstoebehore byvoeg. Wat is jou regte, en hoe sal dit jou blink vervaardigerswaarborg beïnvloed, wat ’n probleemvrye ervaring vir die eerste vyf jaar of 120 000 km, en selfs langer, belowe? As dinge skeefloop wil jy nie opgesaal wees met ’n reuserekening vir herstelwerk nie – selfs al blyk dit dat die oorsaak en die gevolg nie verband hou nie.

Vir ’n landreisiger en 4x4-avonturier is dit dikwels nodig om die standaard voertuig op te gradeer om aan jou reisbehoeftes te voldoen, nie net om veilig by jou bestemming te kom nie, maar ook om seker te maak dat die voertuig nie beskadig word nie. Dit is presies hoekom jy dit met onderbakbeskerming, ’n bosbreker en veldbande met sterk wande sou toerus. Jy wil dalk ook die veerstelsel verhoog en versterk, sodat jy ’n swaarder vrag kampeertoerusting en passasiers sonder stampe en stote kan vervoer. Hierdie goed is funksionele vereistes en nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Sinvolle Sonkrag
Om die benaderde doeltreffendheid van ‘n sonpaneel as ‘n persentasie te bereken, is daar ‘n eenvoudige formule wat gebruik kan word: die paneelkrag (gemeet in kW) gedeel deur die lengte en breedte van die paneel (gemeet in meter), vermenigvuldig met

Related