Huisgenoot

KOEBAAI, DUUR DIENSTE?

MIN dinge is lekkerder as om met ’n splinternuwe motor van die vertoonvloer af te ry. Maar die “lekker” kan ook gou versuur wanneer jy besef jy het jou in jare van duur dienste en motoronderdele vasgeteken.

Lank was dit die norm: Motoreienaars moes opdok om hul voertuig by spesifieke motorhandelaars se werkwinkels te laat herstel en diens – of hulle het die risiko geloop dat hul waarborg ongeldig sou raak as hulle die werk teen ’n breukdeel van daardie prys elders sou laat doen.

Maar dis nie meer die geval nie.

Dit was ’n lang kronkelpad,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe