Huisgenoot

JOU STERRE

VISSE

19 FEBRUARIE – 20 MAART

Dit is doodmenslik om af en toe van die smalle weg af te dwaal.

En dit gebeur mos gewoonlik onbepland en heeltemal spontaan.

Die versoeking om dit te doen, kan teen die 22ste opduik, maar jy sal ’n wilsbesluit moet neem as jy iemand anders wil seermaak.

Hoe ook al, die vet sal uitbraai wanneer die streng Saturnus van jou eis om volwasse te wees en verantwoordelik op te tree.

GELUKKIGE NOMMERS 10, 18, 33, 34, 22, 12

RAM

21 MAR – 19 APR

Dit behoort ’n betekenisvolle week te wees aangesien verskeie planete lyk asof hulle in die ruimte nader na mekaar toe beweeg. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru