VAT SO!
Annie: “My man het my vandag kwaad gemaak, toe besluit ek om hom ’n les te leer.”
Sannie: “Wat het jy gedoen?”
Annie: “Ek het ’n emmer water op die vloer voor die skottelgoedwasser gegooi. Hy soek nou nog na die lekplek.”
HESTER, NAMIBIË
DROOMWIELE
Dekades lank