Huisgenoot

VENNAS: ‘HAKERWEERGAWE’ VAN SY YSTER-PA

’N MENS sou hom waarskynlik die vergestalting van aardjie na sy vaartjie kon noem – in sy 20’s lyk hy op ’n druppel na sy Bok-pa, amper onheilspellend so. En nes sy pa is hy een van daardie inklimspelers wat jy altyd in jou agttal wil hê.

Ironies eintlik, beskryf die Stormers- speler André-Hugo Venter (22) dit, want as toeskouer het hy sy pa, die ikoniese Springbok André Venter, nooit in die Groen-en-goud sien speel nie; hy het nie eens as tjokkertjie ’n rugbybal saam met hom rondgeskop nie.

Trouens, André-Hugo is gebore ná die gloriejare toe sy pa sy naam in die rugbyannale as ’n voorspeler en flank van formaat verewig het.

“Hy’s een van daai ouens wat geen emosie op die veld wys nie. Jy kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related