AMERIKA
DAPPER TIENER RED KALF WAT DEUR YS VAL
Lanklaas het ’n jong diereliefhebber die web so laat gons: Toe ’n jong kalfie, Wynonna, deur die yslaag van ’n bevrore dam in Tennessee val, wou ander omstanders nog probeer om ’n tou na haar te gooi, dit om haar te kry en die haar so uit te sleep.
Maar Oliver Reyes, ’n werknemer