WELKOM TERUG, ARI
Daar is niks so lekker soos om te hoor dat een van ons gunstelingsangeresse terugkom ná jare se stilte nie. Maar dan is ’n mens bang hulle nuwe musiek kan ’n massiewe flop wees.
Hierdie keer hoef jy nie bekommerd te wees. Hallo! ? Ons praat hier van Ariana!
“Yes, and?”, haar eerste liedjie sedert haar van 2020, het onlangs boaan die Billboard Hot 100-trefferlys gespring.