DIE Amerikaanse maatskappy Space Perspective het onlangs ’n prototipe van hulle kapsule onthul waarin toeriste onderaan ’n spesiale ballon tot op die rand van die ruimte gevoer sal word.
Ja, die meeste ouens! Dié innoverende besigheid van Florida het al veel verder gevorder as net ’n blink plan.