TREKKERVERKOPE het einde 2023 op ’n stewige 8 374 te staan gekom – ’n indrukwekkende getal teenoor die jaarlikse gemiddeld van rondom 6 500, al was dit 8,7% laer as 2022 se 9 175.
Die laaste keer wat meer as 8 000 nuwe trekkers in een jaar in Suid-Afrika nuwe eienaars