Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Die Klein-Karoo juig

Die Kammanassiedam oos van Oudtshoorn het op 10 Oktober begin oorloop. Dit was einde September nog 73% vol, en verlede jaar dié tyd het dit tot onder 4% gedaal. Dié dam was in 2015 laas vol. “Dit beteken jare se water vir besproeiingsboere wat daar gelys is,” sê Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap. “Ons het nou hopelik vir die volgende twee jaar water al val daar nie ’n druppel reën nie,” sê Cornel Landman van Karoo Lusern naby Oudtshoorn.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit