Landbouweekblad

Strategiese herbesinning van die Land Bank

KOMPLEKSITEIT kan aangedryf word met die frase: “Wat is in ’n naam?” Dit is seker nie vergesog om aan te neem dat die woord “land” in die naam Land- en Landbouontwikkelingsbank van Suid-Afrika fundamenteel op ’n ontwikkelingsrol dui nie. Die spesifieke insluiting van “ontwikkeling” in die naam van die bank skep ongelukkig ’n gebrek aan fokus en is vrugbare grond om van die spoor af te dwaal.

Net om dit baie duidelik te maak, die finansiering van (landbou) grond is in wese ontwikkeling. Dit ontken geensins die belangrikheid van ’n landbouontwikkelingsagentskap(pe) in Suid-Afrika nie, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related