Baba & Kleuter

Jy’s ’n ster!

Alle mense werk graag vir ’n beloning wat erkenning gee aan hul harde werk, of dit nou jou salaris is, ’n klop op die skouer, ’n bonus of selfs ’n spesiale toekenning. Vir ’n tuisblyma is die belonings meer subtiel, soos ’n nat soentjie op jou wang of daardie salige oomblik wanneer jou sluimerende japsnoet soos ’n engeltjie lyk.

Net soos by volwassenes is beloning ’n uitstekende manier om die gewenste gedrag by jou kleuter aan te moedig. ’n Beloningskaart kan help met enigiets van potjielesse, tandeborsel en in haar eie bedjie slaap tot haar speelgoed bêre.

Om dit op sy beste te laat werk, moet jy wel ’n paar riglyne volg. Ons het by die sielkundiges drs. Andri Burger en Annemarike de Beer van die sielkundige diensverskaffer Synergy Psychological Services in Roodepoort, Gauteng, aangeklop en hulle het die raad in dié artikel gedeel.

HOEKOM ’N

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter1 min read
As ’n Soentjie Nie Genoeg Is Nie
Nuwe ouers se leerkurwe is enorm! My kinders is byna oud genoeg om die nessie te verlaat, maar die kurwe plat nog steeds nie af nie. Ek sal seker maar altyd oor hulle gesondheid en veiligheid bekommerd wees, veral noudat hulle begin bestuur het. Dit

Related