Huisgenoot

ISMA-EEL SYCE

’NALGE-HELE gedaanteverwisseling. Dis wat sy aanlyn persona ondergaan het. Ons het hom in 2022 op TikTok as fiksheidsghoeroe leer ken vir sy maklike, toeganklike oefeninge.

Hy het gereeld video’s op sy profiel gedeel oor hoe om fiks te bly – en dit sommer in jou slaapkamer of agterplaas.

Maar dié gekwalifiseerde persoonlike afrigter van Kaapstad het sy oefen-TikToks vir eers tot siens gewaai. Want deesdae wys hy sy duisende followers hoe om maklike, toeganklike kos te maak. En soos met sy #FitTok-reis, waar jy oefenvideo’s deel, is sy #FoodTok, waar jy kookvideo’s deel, net so gewild.

“My aanhang het nogal op alle platforms gegroei,” sê op TikTok spog en al op TV verskyn het vir sy kosmaakinhoud.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related