Landbouweekblad

Kaapstad: ‘Koppe moet rol oor dié nalatigheid’

Nuus Logistiek

DIE chaotiese situasie by die Kaapstadhawe veroorsaak paniek onder uitvoerders en sagtevrugteboere.

“Suid-Afrika verloor markaandeel en sy reputasie as ’n betroubare verskaffer van hoëgehaltevrugte, terwyl gehalte-eise toeneem,” sê Hortgro, die sagtevrugtebedryfsorganisasie.

Transnet het einde verlede jaar groot gewag gemaak van sewe tweedehandse rubberwiel-bokkrane wat by Kaapstad se vraghouerterminaal gebruik sou word om tydens vanjaar se besige sagtevrugte-uitvoerseisoen te help.

Die bykomende hyskrane

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter