Landbouweekblad

Jare se mislukkings dwing privatisering af

“AL dink baie mense dit is nie moontlik nie, meen ek dit is ’n feit.”

Só sê Francois Strydom, voorsitter van die landbousakekamer Agbiz en ook uitvoerende hoof van Senwes, oor die groeiende betrokkenheid van die private sektor by ondernemings in staatsbesit wat op die rand van die afgrond is.

“Ek dink ’n mens kan met redelike veiligheid sê dat die hoofkomponent binne die ANC doelbewus die proses só aandryf dat groot staatsondernemings opgedeel word in kleiner en meer funksionele eenhede, en dat van hierdie komponente doelbewus na die private sektor afgewentel word.

“Polities is dit moeilik om openlik daaroor te wees, want van die faksies binne die regering staan ongunstig hierteenoor.”

Daar was die afgelope jaar ’n aantal belangrike bewegings na groter private deelname in deurslaggewende staatsmaatskappye wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit