Landbouweekblad

Transnet: Só kan dit nie aangaan!

KWALIK ’n maand ná Enoch Godongwana, minister van finansies, ondubbelsinnig Transnet se versoek om ’n R100 miljard-reddingsboei van die hand gewys het, moes die tesourie noodgedwonge ’n skuldwaarborg van R47 miljard toestaan.

Dié waarborg is sodat Transnet dringend onder meer sy skuldverpligtinge kan nakom.

“Dit is dalk ’n nodige pleister, maar ons moet steeds die oorsprong van die probleme aanpak,” sê Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz, oor dié stap. “Ons is bewus van probleme wat die hawens in die gesig staar om onderdele te verkry om stukkende toerusting reg te maak en op te knap. Hopelik sal die kredietwaarborg van die tesourie Transnet in staat stel om dié onderdele op kort termyn te verkry.

“Op lang termyn is dit egter deurslaggewend dat die sistemiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh