Hoewel die plaaslike rooibosmark die afgelope jaar onder groot druk was en in ’n mate versadig is, het die uitvoermark uitgeskiet. 2023 word as ’n rekordjaar beskou.
Werner Nieuwoudt, voorsitter van die rooibosprodusente-vereniging, sê die uitvoer was teen Oktober verlede jaar tot 18,6% hoër op ’n jaargrondslag.
“Ons bedryf hoop