HENNIE het ’n MBA aan die Universiteit van Kaapstad se sakeskool behaal en onder meer vyf jaar vir Maersk in Kaapstad gewerk. Hy neem oor by Pieter du Toit sr., wat 40 jaar lank by die onderneming betrokke was.
Watter waardes is inherent tot die familie?
Daar moet ’n sterk element wees van rentmeesterskap – om iets beter agter te laat as wat jy dit gekry het. Daar moet ook