FOKUS BESPROEIING
Kunsmatige intelligensie (KI) is ’n vinnig groeiende veld wat besig is om verskeie bedrywe, waaronder die landbou, oor die wêreld heen drasties te verander.
In wese is KI ’n metode om rekenaars te gebruik om groot hoeveelhede data te verwerk en voorspellings of besluite gegrond op daardie inligting te neem.
In die landbou het KI