KI-boerdery, ook bekend as slimboerdery, kry ál meer vastrapplek namate talle boere ’n reeks vernuwende werktuie verwelkom wat deur kunsmatige intelligensie aangedryf word.
Hierdie werktuie speel ’n sleutelrol om die landbou te transformeer en toegankliker te maak, en gee kleinboere toegang tot die kundigheid van landboukundiges en datawetenskaplikes. Dit help hulle om die prosesse van plant, besproei, bemes en oes te optimaliseer. Dit lei weer tot kostebesparing