Huisgenoot

MY TWEELING MET APARTE ‘HUISIES’

DAAR is ’n swanger vrou. Sy gee geboorte aan ’n tweeling. Dis spesiaal, maar nie aardskuddend ongewoon nie …

Tot jy hoor die babas kom uit twee verskillende baarmoeders.

Wat met Kelsey Hatcher gebeur het, is letterlik iets wat net een uit ’n miljoen keer gebeur.

Sowat drie uit elke 1 000 vroue word met twee baarmoeders gebore. Die kans dat ’n vrou gelyktydig in albei dié baarmoeders swanger kan raak, is minstens een uit ’n miljoen.

Nadat sy op die ouderdom van 17 gehoor het sy het twee baarmoeders, het Kelsey Hatcher nie gedink dit sal veel impak op haar lewe hê nie. Sy het beslis nie gedink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related