1 Die oorspronklike Mean Girls-fliek is op die boek Queen Bees and Wannabes gegrond. Die fliek het die gelyknamige musiekspel geïnspireer wat groot sukses op Broadway beleef het. Die jongste fliek is op sy beurt op die musiekspel gegrond.
Soos in die oorspronklike fliek volg die storie die 16-jarige Cady Heron, wat eers in Afrika gewoon het,