SARIE KOS

Sê net kaaskoek …

LEES MEER OOR

Maak só jou eie ricottakaas
Slim wenke vir kaaskoek-sukses
Probeer ’n sout weergawe van kaaskoek vir jou kaasbord

Kaaskoek-sukses

Herman se 5 beste wenke vir die lekkerste kaaskoek

1 Bak kaaskoek stadiger en by ’n laer temperatuur vir daardie roomsagte smelt-in-diemond-tekstuur.

2 Gebruik ’n waterbad (bain-marie) om kaaskoek in te bak. As jy ’n losboompan gebruik, draai die onderkant van die pan toe in aluminiumfoelie om te keer dat die water inlek. Die waterbad beskerm die kaaskoek en gee dit ’n beter tekstuur.

3 Laat kaaskoek eers tot kamertemperatuur afkoel voor jy dit in die yskas verder laat afkoel. As jy dit warm in die yskas sit, gaan dit bars.

4 Sit gebakte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related